Mel Smith

Mel Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melvin Kenneth Smith
Geboorte (1952-12-03)3 Desember 1952
Sterfte 19 Julie 2013 (op 60)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mel Smith (3 Desember 1952 – 19 Julie 2013) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente National Lampoon's European Vacation (1985), The Princess Bride (1987), Brain Donors (1992), en Bean (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy